Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

17Sep/120

Burning Man Hula Hoop Cam

As jy so rukkie terug my post oor Burning Man gelees het sal jy weet dat daar baie dames is by Burning Man wat min klere aan het. Nie omdat hulle slette is of aandag soek of een of ander simpel ding wat hulle sleg laat lyk nie. Ok, moontlik oor al daardie goed, maar ek kla nie want ek hou van die vorm van 'n mooi dame se lyf. Ek judge nie.

Vanjaar was daar 'n ou wat slim genoeg was om 'n GoPro kamera vas te maak aan 'n hula hoop en die video hier onder is die einresultaat. Lekker kyk - dit gaan jou Maandag reguit in die ballas skop.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Scarlett Johansson wys haar pramme NSFW
Stoute Boudjies: Smile
Vrydag Bederf is vroeg vir 'n verjaarsdag

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers