Beast – Smoke Swig Swear Short Film

Inge Beckmann Beast

Inge Beckmann

As jy nog nie Smoke Swig Swear, die debut album van Beast, gedownload het nie moet jy dit nou doen. Download hier. Terwyl jy dit download kan jy die short film kyk oor Beast en Smoke Swig Swear deur The Howlers. Dit is ‘n regte short film, net oor die 10 minuut merk.

Beast is ‘n great band om live te kyk en dit is nice dat hulle die live gevoel deurkom op die album. Daar is hoop vir Suid-Afrikaanse rock bands. As rock jou ding is, dan is die 100% die moeite werd om te kyk. Wat anders gaan jy maak terwyl jy die album download?

You may also like...

1 Response

  1. August 18, 2014

    […] easier to find awesome music that you like and made it easier to support the bands that you like. BEAST is one of the my favourite rock bands, I like them a whole fucking lot. And I'll be helping them to […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *