Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

13Sep/120

Andrea Vadrucci – Metallica Medley

Andrea Vadrucci

Ek weet nie veel van Andrea Vadrucci af nie. Wat ek wel weet is dat hy fokken goed dromme speel. Die video hier onder is een van sy eerste video's gewees. Hy doen 'n Metallica medley. Die ding wat vir my so amazing is, is hoe hy kan hande verander terwyl hy speel en nie 'n beat mis nie. Wie is die beste drummer in die wêreld? Ek sal moet gaan met Danny Carey van Tool of Chris Adler van Lamb of God. Wie dink jy is die beste drummer in die wêreld?

Soortgelyke gevaaalikhede:

Google vereer Freddie Mercury
Dave Grohl en Corey Taylor record 'n song saam
Skrillex Cinema & Santigold Disparate Youth - Mike Tompkins

Posted by Ruan Stix Fourie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers