Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

11Oct/110

Afrika is nie vir pussies nie

In  Africa moet jy nie net worry oor jou goed wat gesteel gaan word soos meeste mense dink nie. Daar is baie ander kak in Afrika wat uit is om jou op te fok. Goed wat baie slimmer is as wat hulle voorgee en as jy in hulle habitat rondfok gaan jy betaal. Jy mag dalk dink: "Ag dit in net 'n bok, al wat hulle doen is vreet gras en hardloop vir goed weg." . Well as jy dit dink, dink weer.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Orianthi
Photoshop - Beste skoonheidsproduk ter wêreld
Chuck Norris vs video games

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

2 comments on “Afrika is nie vir pussies nie

  1. Pingback: Ons eerste Podcast | Gevaaalik.com

  2. Pingback: Wanneer die bokke jou opfok | Gevaaalik.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers