Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

18Oct/120

AC/DC – Highway To Hell

AC/DC

AC/DC is een van die beste rock bands wat daar nog ooit was. Toe Iron Man twee uitkom het hulle 'n nuwe video gemaak vir hulle song "Highway to Hell". Ek dink dit sal 'n goeie song wees om die dag mee af te sluit. 'n Bietjie rock 'n roll was nog nooit 'n slegte ding nie en more is fokken Vrydag!

Soortgelyke gevaaalikhede:

The Adventures of Rain Dance Maggie
Andrea Vadrucci - Metallica Medley
Corey Taylor en Dave Grohl - Can To Can't

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers