Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: September 2013

Grand Theft Auto V launch vandag 3

Grand Theft Auto V launch vandag

Die dag waarvoor baie van ons al vir maande wag is uiteindelik hier. Grand Theft Auto V launch vandag globally. Stress relief in die vorm van mense prostitute dood slaan met ‘n baseball bat,...

Trivium – Strife video 0

Trivium – Strife video

Die grootste rede hoekom ek RAMfest toe wil gaan volgende jaar, Trivium. Ons het so rukkie terug Trivium se nuwe song “Strife”. Intussen het ons gehoor dat Trivium Suid-Afrika toe kom vir RAMfest. Die...

Verjaarsdag Vrydag Bederf 2

Verjaarsdag Vrydag Bederf

Ja, dit is alweer sulke tyd. Op 10 September het gevaaalik.com 3 jaar oud geword. Ek het gedink die Vrydag Bederf sal ‘n goeie manier wees om gevaaalik.com se verjaarsdag te vier. Die dag...

Rugby: Die dans van die gespierde ballerina 19

Rugby: Die dans van die gespierde ballerina

Rugby is sekerlik Suid-Afrika se bekendste sport. Die harde game waar 30 volwasse mans vreeslik baie aan mekaar vat en nie altyd op die gemaklike manier vat, soos ‘n high-five, nie. I don’t understand...

Vrydag Bederf op tyd 0

Vrydag Bederf op tyd

Ja, die week se Stoute Boudjies het eers verskyn in plaas van Woensdag. Gelukkig is die Vrydag Bederf hier op Vrydag soos wat jy verwag het. So kalmeer, dinge is nie buite beheer nie...

Van Coke Kartel – Moregloed 4

Van Coke Kartel – Moregloed

“Moregloed” is die eerste single van die nuwe Van Coke Kartel album wat binnekort ons rakke tref. Bloed, Sweet en Trane kan nou al op iTunes ge-pre-order word. Of jy kan wag tot aan...