Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: July 2013

Pearl Jam Countdown 0

Pearl Jam Countdown

Vir die laaste week of wat het Pearl Jam my vasgenaal gehad aan hulle Twitter page, Facebook page en ook hulle website. Juis oor hulle hierdie Pearl Jam Countdown storie begin het. Gisteraand het...

Random Gevaaalikhede is random 1

Random Gevaaalikhede is random

Dankie aan die van julle wat foto’s en goed ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Dit help baie. Hou maar die Random Gevaaalikhede dop oor die komende weke om jou submission te sien. Natuurlik...

Chris Weidman sit vir Anderson Silva op sy plek 3

Chris Weidman sit vir Anderson Silva op sy plek

Anderson “The Spider” Silva se UFC title is die naweek van hom gevat deur Chris Weidman. Anders Silva is volgens baie MMA kenners die beste pound of pound figther ter wêreld, maar as jy...

Siek! Die Vrydag Bederf 3

Siek! Die Vrydag Bederf

Ek is eintlik siek vandag. Die dokter se (hierdie is van ‘n laptop af so verskoon die geen feit dat daar geen kappies op my e’s gaan wees nie, drol) ek het brochitis. Dit suig. Gelukkig...

Woosa Stoute Boudjies 3

Woosa Stoute Boudjies

Stoute Boudjies is hier om die week te red. Fok jou baas, jou werk en alles anders wat moontlik jou week kak maak. Vat so paar minute, sit agteroor en geniet die Stoute Boudjies....

The Badpiper – Thunderstruck 1

The Badpiper – Thunderstruck

Ek wou altyd dat daar eendag op my begrafnis ‘n song met bagpipes gespeel word. Maar nie jou gewone bagpipe song nie, meer iets soos “Let’s Do This Now” van Korn. Nou dink ek...