RAMfest Johannesburg 2013: In video
A few weeks ago it was RAMfest 2013 and some of us where lucky enough to be there, while others missed out. The day was filled with great music, some awesome Freestyle Motorcross and...
A few weeks ago it was RAMfest 2013 and some of us where lucky enough to be there, while others missed out. The day was filled with great music, some awesome Freestyle Motorcross and...
Ek dink nie The Hangover was oorspronklik veronderstel om ‘n trilogy te wees nie. Maar die eerste fliek was ‘n moerse sukses en oor Hollywood vol geldgurige naaiers is het die storie van The...
Toe ek jonger was, was daar ‘n program op SABC 2 op Saterdae as ek dit nie mis het nie, die program was Robot Wars. Dit was basies ‘n tiepe van Gladiators maar met...
Ons sluit die week af met die Vrydag Bederf. Ja die naweek lê voor en ek weet jy kan nie wag om by die werk weg te kom nie. Dankie vir al die dames...
Vroeg in die week het ek van julle voorgestel aan Avenged Sevenfold. Ek was verbaas om te sien hoeveel van on lesers ken al klaar die band en is ook fans. Soort soek soort,...
Dit is goed om uit die huis uit te kom. Dit is iets wat ons mense dikwels vergeet en dan spandeur ons meer tyd voor die TV as wat ons iets doen. Hier is...
Hier is ons weer met nog ‘n gevaaalike podcast. Die week het ek en Soutie alleen die podcast gedoen (eintlik was dit al laasweek). Ons praat oor allerhande goed. Basies is dit great entertainment...
Laat die goeie tye kom saam met die Stoute Boudjies. As jy Stoute Boudjies het en vir ons ‘n foto wil stuur van hulle stuur jou foto’s na stix[at]gevaaalik.com. Geniet die week se Stoute...
Terwyl ek nou op die Queens of the Stone Age trein is, is daar nog twee video’s wat ek vir julle moet wys van hulle. Ok, die een video is nie van hulle nie,...
Queens of the Stone Age het onlangs ‘n live performance gedoen waar hulle al die musiek van hulle nuwe album gespeel het. Gelukkig vir ons het hulle die eerste single van hulle nuwe album,...
De’Anthony Thomas is ‘n American Football running back en hy is blitsvinnig. So vinnig dat sy noem naam “The Black Mamba” is, dit is net rasisties as jy ‘n poes is. Nou ek is...
Avenged Sevenfold is ‘n band uit Huntington Beach, California. Hulle eerste major record lable album was City of Evil. Dit is ‘n hard rock/metal album. Die eerste song van hulle wat ek gehoor het...