Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: February 2013

Metallica – Creeping Death 3

Metallica – Creeping Death

Ek is in ‘n fokken goeie bui vanoggend. Ek het lekker geparty gisteraand en toe ek vandag in my kar klim en sonder om daaroor te dink Metallica se Ride the Lightning album begin...

Metallica – Nothing Else Matters 0

Metallica – Nothing Else Matters

“Nothing Else Matters” se musiek video het op dieselfde dag in 1992 sy debut gemaak op MTV. Dit was die song wat Metallica vir eens en vir altyd op almal se lippe gesit het....

Vrydag Bederf dit is naweek 2

Vrydag Bederf dit is naweek

Nadat ek vir lank die onderwerp vermy het, het ek toe gisteraand my opinie oor die Oscar Pistorius storie gedrop. Dankie vir die van julle wat comments los. Gelukkig is dit nou amper naweek...

RAMfest Johannesburg 2013 2

RAMfest Johannesburg 2013

Ramfest returns once again to Johannesburg in 2013 with an insane line-up (as always). This year sees the likes of international bands Rise Against (USA), British Metalcore band Bring Me The Horizon, Paul Harding...

Kakfunny Sessions by Arcade Empire 0

Kakfunny Sessions by Arcade Empire

Die laaste aand toe comedy Arcade Empire getref het was ‘n moerse sukses en met die is die volgende comedy aand om die draai. Kom check gerus vanaand die Kakfunny sessions by Arcade Empire....

Kurt Cobain sou vandag verjaar 1

Kurt Cobain sou vandag verjaar

Google vier altyd oorlede mense se verjaarsdae met die Google Doodle. Snaaks genoeg het hulle die een gemis, Kurt Cobain. Hy sou vandag 46 gewees het. Ongelukkig is hy nie 46 nie want hy...