Rocksmith – Guitar Hero vir mans
Guitar Hero was vir lank die in ding. Dit het baie mense laat voel soos rockstars met plastiese guitars. Maar dit het nie vir baie lank ‘n challenge gebly nie. As die vierjarige laaitie...
Guitar Hero was vir lank die in ding. Dit het baie mense laat voel soos rockstars met plastiese guitars. Maar dit het nie vir baie lank ‘n challenge gebly nie. As die vierjarige laaitie...
Dis reg, dis Phuza Thursday tyd. Wat eintlik niks meer beteken as om die naweek vroeg af te skop nie. Wie- of watokal jy doen, wees veilig sodat jy in een stuk more se...
Stoute Boudjies is hier en soos altyd is dit verniet om te deel met net wie jy wil. Geen kostes nie. Niks hidden balloon sums wat jy moet betaal as jy klaar gekyk het...
‘n Frans – Amerikaanse professor het n nuwe alkohol sproei ontwikkel wat die gebruiker blykbaar onmiddelik dronk maak. Die sproei is ‘n uitvindsel deur David Edwards, n navorser by WA|HH Quantum Sensations. Die bra is blykbaar...
Die Rock and Roll Hall of Fame & Museum is bekend vir baie dinge, maar mense vergeet soms van die musiek en fokus op allerhande ander kak. Die musikante van vandag is ook nie...
As jy die video kyk gaan jy dalk bietjie deurmekaar wees. Die ou en sy band is uit Cuba uit. Dus sal jy nie verstaan wat hulle sing nie. Maar mens hoef nie die...
Wat ‘n naweek. Kom ek stel dit so: nie my niere of my geheue sal ooit weer dieselfde wees nie. Na die naweek sal my geskiedenis as donker en geheimsinnig beskryf word. Ek wil...
Hierdie is hopelik die eerste van nog baie “Gevaaalike lesers deel met ons” posts op gevaaalik.com. As jy wil weet waarheen om jou foto’s te stuur, loer gerus na ons KONTAK ONS page. Jy...
Adam Yauch, one of the co-founders of the hip-hop group The Beastie Boys passed away on Saturday 4 May. Yauch was diagnosed with cancer in 2009 after a minor tumour was discovered in his...
Hier is dit nou: Die Dagga Couple se kort documentary oor die geskiedenis van cannabis en dagga in Suid-Afrika. Die interessante documentary van so om en by 15 minute toon byvoorbeeld baie van die...
Party mense moet nie kinders hê nie, never mind die verantwoordelikheid om ‘n kind groot te maak tot ‘n verantwoordelike volwassene nie. Die persoon wie se dogter hierdie is (ja, ek praat van die een aan...
Nog ‘n week sien sy gat en nog ‘n Vrydag Bederf slaan jou skerm asof die skerm iemand se ma gevloek het. Dankie fok tog die week is verby. Die hoofpyn wat die vakansiedae...