Star Wars Burlesque
Hier by gevaaalik.com like van ons nogal die geek goed. Games, Comics, Zombies en allerhande ander geek goed. Star Wars is een van daardie goed. Ons hou ook van gevaaalike dames. Dit is hoekom...
Hier by gevaaalik.com like van ons nogal die geek goed. Games, Comics, Zombies en allerhande ander geek goed. Star Wars is een van daardie goed. Ons hou ook van gevaaalike dames. Dit is hoekom...
Vrydag Bederf is terug waar dit moet wees, op ‘n Vrydag. Het julle geweet dat 15 mense ‘n jaar gaan dood oor coconuts op hulle koppe val? Maar ons maak nie coconuts illegal nie....
As jy die site volg en elke nou en dan ‘n draai hier kom maak, sal dit vir jou geen geheim wees dat ek ‘n fan is van Queens of The Stone Age nie....
Juliet Starling het ‘n probleem. Eintlik het sy ‘n paar probleme. Die grootste probleem, wat ook die oorsaak van al haar ander probleme is, is dat haar voormalige hoërskool oorgeneem is deur zombies. Wat...
As jy enigsins al op Facebook was sal jy weet dat daar hordes onnosel mense is wat Facebook gebruik – en jy is vriende met baie van hulle. Mense like van grens op Facebook...
Die is gewoonlik Joe se ding. Hy is tans bietjie besig. Dus help ek hom maar uit. Hier is die TNL fails compilation van April 2012. Watter fail is jou gunsteling?
Ons almal moet smile so elke nou en dan. Ek weet dit is moeilik as jy by die werk sit en as jy dink die naweek is nog so entjie weg, want dan raak...
Op die off chance dat ek massive backlash gaan kry vir die volgende statement, here goes: Dit is min dat vroue musicians vreeslik oorspronklik kan wees. Gewoonlik oorheers die pop mentality en die “sex...
Ek is seker dat baie van julle die familiar is met The Black Keys. Die El Camino album was op repeat in my kar tot ek gister vir my Death By Sexy gekoop het van Eagles of...
Dr. Ruth(less) is terug. Hierdie week praat sy oor swingers en oor “kos”. Los jou vraag vir Dr. Ruth(less) in die comments of stuur dit sommer direk aan haar via Twitter. Oor na Dr....
Verlede week het ek opgefok. Weens my eie stupidity het ek nie vir julle ‘n Vrydag Bederf gedoen nie. Ek vat volle verantwoordelikehid vir hierdie fokkop. Ek het nie net myself gedrop nie, maar...
Eagles of Death Metal se naam kan misleidend wees. Aangesien hulle nie ‘n Death Metal band is nie. Hulle is eintlik net ‘n rock band. Toe Josh Homme (van Queens of the Stone Age,...