Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: May 2012

Wen ‘n Rolling Stone Subscription 0

Wen ‘n Rolling Stone Subscription

Rolling Stone is in 1967 deur Jann Wenner begin. Dié tydskrif is die wêreld se top musiek en pop culture publikasie. Of die onderwerp nou music, politiek of flieks is, miljoene lesers in sestien...

Anchorman: The Legend Continues 0

Anchorman: The Legend Continues

‘n Hele ruk terug het Ron Burgundy op Conan O’Brien se show bekend gemaak dat Anchorman se sequel in 2013 op ‘n skerm naby jou gaan wees. Goeie nuus inderdaad. Nou is die teaser uit vir...

Walk off The Earth – Polly 1

Walk off The Earth – Polly

So hele rukkie terug toe Tuks FM nog “Somebody That I Used to Know” elke dag tien keer gespeel het, het ek vir julle die cover van “Somebody That I Used to Know” deur Walk...

James Bond – Skyfall 0

James Bond – Skyfall

Ek is van kleins af ‘n groot fan van die James Bond flieks. Dit is altyd entertaining. Ek onthou toe hulle dit bekend gemaak het dat Daniel Craig die nuwe James Bond gaan wees....

Vanfokingtasties – Acoustic 5

Vanfokingtasties – Acoustic

As ‘n groot liefhebber van rock en ook plaaslike musiek, het ek besluit om myself te bederf met die nuwe Vanfokingtasties CD. Vanfokingtasties kan jy beskryf as ‘n supergroep of liewer ‘n super brand....

Ben Heine – Pencil vs. Camera 0

Ben Heine – Pencil vs. Camera

Terwyl Twitter en Facebook aan die brand is oor “The Spear” het ons ook vir julle iets wat kunsverwant is. Al verskil tussen ons en die “The Spear” situasie is dat ons nie onophoudelik gaan...

Oppikoppi Sweet/Thing 5

Oppikoppi Sweet/Thing

Dit begin nou alweer koud raak in Suid-Afrika en dit is nie lekker nie, maar vir my is dit altyd ‘n teken. Die koue is ‘n teken dat Oppikoppi min of meer net drie...

Diablo – Tristram (Metal Weergawe) 1

Diablo – Tristram (Metal Weergawe)

‘n Week terug het Diablo III ge-launch. ‘n Collective groan is die wêreld deur gehoor toe geeks oral gelyktydig in hulle broeke gekom het. Witch doctors, monks, barbarians, wizards en demon hunters het weer die forces...