Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: April 2012

Diablo III – Evil is Back 1

Diablo III – Evil is Back

Die van julle wat oud genoeg is en rekenaar games gespeel het onthou sekerlik Diablo, veral Diablo II. Menigte meisies het gedink hulle boyfriends cheat op hulle oor hulle nie hul boyfriends meer sien...

Regte Lewe Barbie 4

Regte Lewe Barbie

Die jong dame het op die kraakvars ouderdom van 21 haar lewensdroom bereik. Na menigde operasies lyk sy soos Barbie. Ja jy lees reg, Barbie die pop.  Valeria Lukyanova (link na haar Facebook waar jy nog...

Bacchus Nel – Oppieplaas 3

Bacchus Nel – Oppieplaas

Ons het lanklaas so bietjie lekker local musiek gehad op gevaaalik.com. Veral ‘n lekker afrikaans song. Ek bring vir julle Bacchus Nel met die song “Oppieplaas”. Die is regtig een van die old school...

Top 10 MMA Knockouts of 2011 5

Top 10 MMA Knockouts of 2011

Die laaste ruk kyk ek nogal baie UFC. Net die Amerikaanse UFC nie die SA een nie. Ek ken selfs al ‘n paar van die ouens se name. Hierdie video is die top 10...

MK By Die Dam wenners 0

MK By Die Dam wenners

Nadat julle vir ons baie tweets gestuur het, het ons die wenners gekies. Ongelukkig het ons nie MK By Die Dam kaartjies vir almal nie. So hier is die wenner van die laaste spul...