Stem vir gevaaalik.com
Die SA Blog Awards se publieke stemfase het aangebreek. Nou moet al julle gevaaalike lesers ons asseblief help deur vir ons te stem. Dit is maklik: click net op die moerse groot prentjie hier...
Die SA Blog Awards se publieke stemfase het aangebreek. Nou moet al julle gevaaalike lesers ons asseblief help deur vir ons te stem. Dit is maklik: click net op die moerse groot prentjie hier...
Vir die van julle wat al The Real Hustle gekyk het, sal Jessica-Jane Clement se sexy gesiggie bekend lyk. The Real Hustle is ‘n program waar sy en twee ander ouens pommies om die...
As jy nie die naweek lucky genoeg was om Kings of Leon te gaan kyk nie het jy Shadowclub se performance ook gemis. Maar jy kan daar wees in die gees as jy die...
Vrydag is hier. Vrydag Bederf is hier. Jou gunsteling website is hier om jou naweek vir jou reg te begin. Kyk net al die gevaaalike dames hier onder. Jy kan ook na ons nuutste...
Hopelik weet julle nou al dat In Flames Suid-Afrika toe kom. As jy dit nie weet nie dan is jy seker ook onder die indruk dat die NP nog die land regeer. Stix het...
In dié week se gevaaalike podcast praat ons oor Ayahuasca trips, Epic Meal Time, Sesame Street se YouTube channel wat gehack is en die video’s wat vervang word met gevaaalike goed. Bryce Lawrence en Greame...
Omtrent so 15 minute gelede het Ramfest op hulle Facebook en Twitter announce dat In Flames by Ramfest 2012 gaan speel. Dit is baie fokken goeie nuus vir metal fans regoor Suid-Afrika. Nou moet ons...
Wat doen jy as jy ‘n lekker groot tuin, so paar bungy cords en ‘n four wheeler het? Wel, jy bou een van hierdie goed. Dis ‘n human slingshot. Nie net lyk dit na...
Jy voel soos ‘n klein seuntjie op kersdag. Maar hierdie is nie geskenke wat jy gaan oopmaak nie (as jy een van hierdie kan oopmaak is jy ‘n lucky ou), hierdie is foto’s wat...
Ouens en vrouens, brace yourself. Die volgende post het nie woorde nodig nie. Hier is ‘n paar van die beste album covers uit die verlede.
Wie’s Bang is die long awaited vierde album deur die Afrikaanse rock band Van Coke Kartel. Jy weet wie Van Coke Kartel is. En as jy nie weet nie het jy klaarblyklik verdwaal op...