Kan jy jou rot af dans?
Check die volgende video, dit n lewensFOKKENgevaaalik. Hiers die challenge, as jy vir ons n clip stuur waarin jy beter dans gee die gevaaalike crew vir jou ‘n bottel Captain Morgan. Nou vir die...
Check die volgende video, dit n lewensFOKKENgevaaalik. Hiers die challenge, as jy vir ons n clip stuur waarin jy beter dans gee die gevaaalike crew vir jou ‘n bottel Captain Morgan. Nou vir die...
Ek moes net die op sit voor ek op vakansie gaan. So paar dames wat foto’s van hulself geneem het om die interweb te wys wat hulle het. As jy ‘n dame is wat...
As ek vir een ding kon vra in ‘n wens sou ek gevra het dat mense (veral Suid Afrikaners) bietjie vir hulself kon begin dink. Die Blade movies en die Twilight movies het bymekaar...
Stoute Boudjies is Willie Esterhuizen se nuwe fliek. Dit is weer ‘n Afrikaanse poepgrap en kaalgat lag vliek soos wat “Lipstick Dipstick” en “Poena is Koning” was. Ek het self nog nie die fliek...
Die van julle wat gereeld MK kyk weet dat elke tweede add op die kanaal hul Awards adverteer, nogal fokken irriterend ! Ons aanvaar hul bombardering op ons onderbewussein aangesien hierdie die enigste noemenswaardige...
Hierdie is my laaste week by die werk. My laaste Maandag by die werk. Dan is ek bietjie op verlof. Ek sien Willie Esterhuizen het nou ‘n fliek uit gebring met dieselfde naam as...
So rukkie terug het ons julle bederf met die teaser van die nuwe breinkind wat ontstaan het met Van Coke Kartel se musiek en Louis Minnaar se produktion. Die groot fokken wag is nou...
Right, soos julle weet sien die standaard gevaaalike mens meeste dinge uit n ander oogpunt uit, hierdie video is geen uitsondering nie. Die video se naam moes eintlik “Verpligtende oefening vir alle mans” wees!...
Vandag wil ek asseblief een van die lewe se moeiliker vrae met julle bespreek: Is blonde dames dom? Miskien is dit net n mite. Ek doen al lank navorsing oor die onderwerp en wil...