Kry liewer ‘n Prokureur wat Afrikaans praat
Hier is ‘n grappie om jou Vrydag op te kikker! Boer goes to see an English speaking lawyer in order to start divorce proceedings. The lawyer asks him, “May I help you?” The Boer...
Hier is ‘n grappie om jou Vrydag op te kikker! Boer goes to see an English speaking lawyer in order to start divorce proceedings. The lawyer asks him, “May I help you?” The Boer...
Wel die gevaaalik.com crew gaan verseker bietjie trek soos rekke die naweek. Wat van jou? Die mannetjie wil ook dronk raak. Hy is nog net bietjie jonk. Hy weet nie lekker hoe dit werk...
Dagse aan al die gevaaalike lesers daar buite !! Die gevaaalik.com crew het my genader om ietsie vir hierdie wonderlike site te skryf. Ek het nie twee keer gedink om in te stem nie. Lees...
Ontmoet vir Billy. Billy is ‘n klein geniepsige kont wat iewers in sy kort lewe iets vreesliks aan ballonne gedoen het. Billy en sy maatjies was almal in ‘n ballon opfok cult of iets....
Lyk my daar is baie mense wat Oom Pep se raad nodig het. So fokken baie dat hy nou eers deur alles kon sif en vir een gelukkige lesertjie ‘n antwoord op sy vraag...
Hoezit gevaaalike mense, Indien julle avid readers van “Doos van die week” is, jammer vir die delay. Ek sal van hier af dit weekliks (tot die beste van my vermoe) probeer insit. Right, klaar...
Sê hello vir Erin Willett. Okay nou vee jy die kwyl van jou bek af en probeer weer hello sê. Erin is nie ‘n model nie. Sy is nie in die FHM nie, (nog...
Fokkit, hier het ons ‘n tante gekry wat die heel beste tik tot haar beskikking het. Enter Berril von Amburg, ‘n Suid Afrikaanse cunt-ry sangeres uit die boonste rakke. Heel bo waar mens nie...
Een van ons lesertjies het vir ons die skets ingestuur wat hy van Jack Parow gemaak het. Ek vermoed dit was hy, hy was bietjie skraal op die details in sy mail. Indien dit...